Nuwe lidmate
Indien u graag lidmaat wil word van hierdie gemeente, kan u langs hierdie weg u inligting vir ons deurstuur na die kerkkantoor toe. Ons sal u so gou as moontlik kontak om u nader te leer ken en om meer besonderhede by u te kry sodat ons u lidmaatbewyse van u vorige gemeente kan aanvra.
