Woordwyser Bybelskool

 

18 April - 14 November 2009

 

Help die gelowige Bybelleser om die Bybel beter te verstaan—’n “wyser” na die “Woord” toe.

Woordwyser

08:00—12:00 In die gemeentesentrum

Die Bybel is God se Woord. Hy wil graag met ons deur sy Woord praat. Dit is een van die maniere waarop Hy met ons wil kommunikeer. Maar hoe kan ons onsself instel om God se stem te hoor wanneer ons die Bybel lees? Hoe weet ons dat ons nie maar net ons eie gedagtes inlees nie?

Koste: R50 (sluit kursusmateriaal in)

Om in te skryf kontak Freddie Schoeman 0845818139, vul ‘n terugvoervorm in (in die banke) of stuur ‘n e-pos aan blprog@sinoos.co.za. Jy kan ook hier inskryf deur die aanlyn vorm in te vul.

Die Bybelskool is ‘n sinodale projek van die Oostelike Sinode. Let op dat dit geherstruktureer is.

Program

 

Datum

Onderwerp

Aanbieder

18 April 2009

Hoe hoor ons God se stem wanneer ons die Bybel lees?

Freddie Schoeman

16 Mei 2009

Hoe hoor ons God se stem in die evangelies?

Kobus Myburgh

20 Junie 2009

Hoe hoor ons God se stem wanneer ons die Sewende eeuse profete lees?

Willie van Heerden

25 Julie 2009

Hoe hoor ons God se stem wanneer ons Jeremia en Klaagliedere lees?

Wille van Heerden

15 Augustus 2009

Hoe hoor ek God se stem deur die Kerklike Jaar?

Gerhard Bothma

12 September 2009

Hoe hoor ons God se stem wanneer ons Esegiël lees?

Gustav Claasen

17 Oktober 2009

Hoe hoor ons God se stem wanneer ons die Priestergeskrif en Deutero-Jesaja lees?

Fanie Cronjé

14 November 2009

Hoe hoor ons God se stem wanneer ons die Deuteronomis en die Ballingskapspsalms lees?

Willem Boshoff

 

Inskrywingsvorm

Vul asb hierdie e-pos vorm in om te registreer vir die kursus.

 

 

 

 

Naam:

Van:

Adres:

Tel No:

Sel No:

E-Pos Adres:

Programkeuse:

 

Terug na bo ...

Sien ook ...

Inskrywingsvorm