Wanneer gebeur wat?
SONDAG 23 JUNIE 2006 09:00 en 10:30
Eredienste Tema: God se
onvoorwaardelike liefde Omdat ons nog sonde
doen dink ons dikwels dat God sy geduld en met ons
gaan verloor en dat sy liefde die een of ander tyd
gaan opdroog. Die Goeie Nuus is dat God nie op
dieselfde manier as ons dink nie!
09:00
Kindereredienste Daar is drie afsonderlike
kindereredienste, een vir voorskool, een vir Graad 1
tot 3 en een vir Graad 4 tot 6.
17:30
Tienierdiens 'n Erediens vir tieners.
Daar
is geen Mosaïek dienste tot en met 13 Augustus.
WOENSDAG, 26 JULIE
17:30 Biduur
20:00 Adoramus
19:00 Nagmaal
SONDAG, 30 JULIE
Deurkollekte Motorwag
09:00 Erediens: Ds Freddie Schoeman
09:00 Kindereredienste
10:30 Erediens: Ds Freddie Schoeman
15:00 Ringsitting by Lyttelton-Oos
17:30 Geen jeug as gevolg van ringsitting
19:00 Nagmaal [Ons nooi graag die hele gemeente
uit om hierdie geleentheid saam met
ringsafgevaardigdes by te woon]
WOENSDAG, 2 AUGUSTUS
17:30 Biduur
19:00 KAF vergadering
SONDAG, 6 AUGUSTUS
Deurkollekte Noodlenigingsfonds
09:00 Erediens: Ds Freddie Schoeman
09:00 Kindereredienste
10:30 Erediens: Ds Freddie Schoeman
17:30 Jeugdiens (Kategese)
MAANDAG, 7 AUGUSTUS
Gemeenteverjaarsdag—48 jaar oud
WOENSDAG, 9 AUGUSTUS
Nasionale Vrouedag
PARKNAVAL