Wanneer gebeur wat?
SONDAG 20 AUGUSTUS
09:00 Nagmaal: Ds Freddie Schoeman. Tema:
Verwelkom ander.
09:00 Kindereredienste
10:30 Nagmaal: Ds Freddie Schoeman. Tema:
Verwelkom ander
17:30 Jeugdiens (Kategese)
19:00 Mosaïek: Nuwe lig op Openbaring
WOENSDAG, 23 AUGUSTUS
17:30 Biduur
(Kerkraadsvergadering skuif na 30 Augustus)
SONDAG 27 AUGUSTUS
09:00 Erediens: Ds André Viljoen
09:00 Kindereredienste
10:30 Erediens: Ds André Viljoen
Geen jeugdiens as gevolg van C-Kruis optrede
19:00 C-Kruis optrede
WOENSDAG, 30 AUGUSTUS
17:30 Biduur
19:00 Kerkraadsvergadering
SONDAG 3 SEPTEMBER
09:00 Erediens: Ds Freddie Schoeman. Tema:
Verbrokkel die skanse van die vyand.
09:00 Kindereredienste
10:30 Erediens: Ds Freddie Schoeman. Tema:
Verbrokkel die skanse van die vyand
12:00 Blokbyeenkomste: bring en deel middagete
17:30 Jeugdiens (Kategese)
19:00 Mosaïek: Nuwe lig op Openbaring