Wanneer gebeur wat?
SONDAG, 6 AUGUSTUS
Deurkollekte Noodlenigingsfonds
09:00 Erediens: Ds Freddie Schoeman (Tema:
Versprei God se liefde / Manuel Escorcio tree
tydens die erediens op)
09:00 Kindereredienste
10:30 Erediens: Ds Freddie Schoeman
17:30 Jeugdiens (Kategese)
MAANDAG, 7 AUGUSTUS
Gemeenteverjaarsdag—48 jaar oud
WOENSDAG, 9 AUGUSTUS
Nasionale Vrouedag
PARKNAVAL
SONDAG 13 AUGUSTUS
09:00 Erediens: Ds Freddie Schoeman. Tema:
Vertoon God se liefde.
09:00 Kindereredienste
10:30 Erediens: Ds Freddie Schoeman. Tema:
Vertoon God se liefde
17:30 Jeugdiens (Kategese)
19:00 Mosaïek: Reeks oor Openbaring begin
SONDAG 20 AUGUSTUS
09:00 Nagmaal: Ds Freddie Schoeman. Tema:
Verwelkom ander.
09:00 Kindereredienste
10:30 Nagmaal: Ds Freddie Schoeman. Tema:
Verwelkom ander
17:30 Jeugdiens (Kategese)
19:00 Mosaïek: Nuwe lig op Openbaring
WOENSDAG, 23 AUGUSTUS
17:30 Biduur
19:00 Kerkraadsvergadering