Ouderlinge

Die ouderlingraad bestaan uit 14 wyksouderlinge sowel as 'n aantal ouderlinge wat voorsitters van kommissies is.  Vir 'n uiteensetting van die bedieningstruktuur van die gemeente, sien wykstelsel.

Die bestuur word behartig deur 'n voorsitter (leier-ouderling), 'n ondervoorsitter (onderleier-ouderling) en 'n sekretaris

 

Die take van die ouderling

Ten einde sy sentrale taak uit te voer, moet die ouderling:

 

Terug na bo ...

Meer ...

Kerkraad