Diakonie

 

Kerntaak: Om lidmate te help om by mekaar betrokke te raak en op 'n praktiese vlak vir hulle om te gee

Die gemeente is ingedeel in 14 wyke (een wat buite die gemeente se grense val).  Ten einde die missie van die gemeente te bevorder, is daar vir elke wyk 'n diaken. 

Die take van die diaken

Ten einde sy kerntaak uit te voer, moet die diaken:

Terug na bo ...

Meer ...

Kerkraad