Ons droom

Hierdie droom is nie ons droom nie. Dis God se droom vir ons. Die droom bestaan uit vyf groepe van drie stellings elk – 'n totaal van vyftien stellings. In elkeen van hierdie groepe verwys die eerste van die drie stelling na ons verhouding met God, die tweede na ons verhouding met mekaar as gemeentelede, en die derde na ons verhouding met die gemeenskap en die wêreld waarbinne die Here ons geplaas het.

 

Ons realiseer ons droom hoofsaaklik deur ons bedieninge. Klik telkens op die woord "bedieninge" aan die einde van elk van die vyf groepe om te sien watter bediening watter aspek van die droom bevorder.

 

Ons droom van 'n gemeente ...

Terug na bo ...

Sien ook ...

Bedieninge