Bybelverspreiding
Bybelverspreiding vorm 'n belangrike deel van die gemeente se getuienisaksie. Dit is een van die maniere waarop ons as gemeente vrug dra.
Ons is op twee maniere betrokke by Bybelverspreiding:
- Borg van atlete met die jaarlikse Comrades Marathon. Dit word gekoördineer deur Lyn de Bruin. Haar kontakbesonderhede is:
082 859 6655 of lyn.debruin@absamail.co.za
- Bybels word gesubsidieer deur ons Geloofofferfonds. Fondse hiervoor word hoofsaaklik deur middel van gereelde rommelverkopings geïn. Hierdie aksie word gekoördineer deur Dries van der Merwe. Skakel hom by 012 664 2469.
