Administrasie, Finansies en Eiendom

 

Kerntaak: Om te sorg dat alle administratiewe en finansiële aangeleenthede doelgerig en effektief  hanteer word.

 

Die kerkkantoor hanteer meeste van die gemeente se administrasie, en word bestuur deur die saakgelastigde, Sexta Maree.

Voorsitter: Kobus Badenhorst, Tel 083-235-1084

Ondervoorsitter:  Meiring Gouws, Tel 012-664-3581

 

Kerkkantoor kontakbesonderhede 

Telefoon:  (012) 664 4458 of (012) 664-1506

Faks: (012) 664-4458

E-pos adres: ngk@lytteltonoos.org.za

 

Eiendomskommissie

Die huidige voorsitter van die eiendomskommissie is Johan Bauer (664-2230)

Terug na bo ...

Sien ook ...

Kontak Ons

Kaart