Oorlewingsgids vir gays
Neels Jacson se oorlewingsgids vir gays met die oog op moontlike besluite deur die Algemene Sinode wat hulle raak.
Die debat oor homoseksualiteit in die NG Kerk word aanstaande week by die algemene sinode op die spits gedryf.
Vir mense wat gelowig, maar ook gay is, wat boonop graag bande met die kerk wil behou, is dit ’n belangrike debat.
Omdat dit ’n debat is wat hulle met belangstelling sal volg, is dit ook ’n geleentheid waarby hulle weer, soos dikwels in die verlede, seergemaak kan word deur wat uit kerklike kringe oor hulle gesê en besluit sal word.
Teen daardie agtergrond ’n paar voorstelle oor hoe gays hulself kan beskerm – ’n soort oorlewingsgids vir gays van die NG Kerk se algemene sinode.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home