2006-12-04

Wat sê die Bybel van die huwelik?

Pieter Craffert se rubriek in Maandag se Beeld.

Volgens berigte sou die eerste gay-huwelike die naweek in Suid Afrika voltrek word.

In die openbare debat is die saak egter nog lank nie afgehandel nie, want volgens sommiges skryf die Bybel slegs een siening van die huwelik voor: ’n Monogame verbintenis tussen ’n man en ’n vrou. Ek self is ten gunste van hierdie soort verbintenis vir ’n sinvolle huweliks- en gesinslewe, maar met die wete dat ons inkleding daarvan nie net so in die Bybel gevind kan word nie en dat dit nie die enigste soort “Bybelse” huwelik was nie.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home