2006-12-06

Gay-mense blameer alewig ander

Reaksie op Gay Sondaar se brief

Dit gaan net eenvoudig my verstand te bowe dat die gay-mense in die land alewig ander blameer vir hulle sogenaamde ongelukkigheid. Gay Sondaar, jy sê jy het al die jare die NP se wette nagevolg. Kan jy asseblief die wet aanhaal waar die NP gesê het jy mag nie gay wees nie? Wat het die Broederbond met jou gay-wees te make?

0 Comments:

Post a Comment

<< Home