Vroom kerkleiers nie langer geduld
Stephan Joubert se rubriek in vanoggend se Beeld.
Keiser Konstantyn is volgens baie mense die groot bevryder van die Christendom. Hy het aan die begin van die vierde eeu een nag ’n droom gehad van ’n kruis en ’n stem het wat vir hom sê: “Oorwin in hierdie teken.” Toe begaan Konstantyn ’n groot fout. Pleks dat hy die kruis op sy soldate se harte geverf het, het hy dit op hul skilde aangebring. Toe word die kruis onherroeplik ’n magsimbool van diegene met die verkeerde wapens in hul hande!
Vir die eerste Christene was die kruis ’n skokkende simbool van nuwe lewe en diensbaarheid.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home