2006-07-28

Virgin spot eintlik met Griekse god

Nog 'n bydrae tot die Virgin Mobile-advertensie debat.

Virgin Mobile se advertensie is vermaaklik en dis baie komieklik om te lees dat daar mense is wat ’n probleem het met die advertensie en dit assosieer met die hemel van die Christendom.

Ek het nog nooit enigsins in die Bybel raakgelees dat die hemel ’n groot, goue hek as ’n ingang het nie of dat ons op wolkies kan gaan rondhop nie.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home