Vergifnis
André van Niekerk se rubriek in Saterdag se Beeld.
Op pad na ’n misdaadtoneel verontagsaam ’n polisieman, wat te veel by ’n braai gedrink het, ’n rooi verkeerslig. In die botsing sterf ’n talentvolle jong man.
Die pa van die man, Allan Colley, kan nie die polisieman vergewe nie. Sy seun se dood is te pynlik . . .
Allan se verhaal word morêaand op SABC 2 as Crossroads vertoon. Dit is deel van die Heartline-reeks wat Suid-Afrikaners oor etiese waardes aan die praat wil kry.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home