2006-07-25

Preutsheid vs. Christenskap

'n Briefskrywer in Beeld lewer 'n bydrae tot die Virgin Mobile advertensie debat:

Die Virgin Mobile-advertensie is nie Godslasterlik nie.

Godslastering is wanneer die Here se Naam ydellik gebruik word en dít gebeur nie in dié advertensie nie.

Die inhoud van die advertensie kan dalk preutse, konserwatiewe mense ontstel, maar preutsheid was en is steeds nie ’n ware aanduiding van Christenskap nie en dit is iets wat Suid-Afrikaners nie verstaan nie.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home