Christene moet Comrades boikot oor Sondagbesluit, vra partye
Politieke partye vra vir 'n boikot van die Comrades wedloop.
Christene landwyd moet hul staal wys deur nie in die toekoms aan die Comrades-wedloop deel te neem nie.
Dít was gister die boodskap van die ACDP en die Vryheidsfront Plus (VK+) wat uitgevaar het teen die besluit om dié wêreldbekende wedloop in die toekoms op Sondae te hou.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home