2006-07-24

Beeld

In 'n hoofartikel ondersteun Beeld Radiokansel se pogings om hulle FM uitsendings te behou.

Die SAUK verdien lof vir sy aandeel in die Mass Media Project se Heartlines-veldtog wat gerig is op die morele herlewing van die samelewing. Enigiets wat kan bydra om moraliteit in die land te herstel, behoort verwelkom te word.

Daarom is dit ironies dat die Christelike stasie Radiokansel onder die swaard moet werk dat sy FM-uitsendings oor Radio 2000 moontlik einde vandeesmaand beƫindig gaan word.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home