2006-07-24

Beeld

Prof Nico Botha skryf in sy rubriek in vanoggend se Beeld oor die eenwordingsproses tussen die NGK en die VGKSA.

Die feit dat die leierskap van die NGK en die VGKSA onlangs besluit het om die eenwordingsproses binne drie jaar te voltooi, behoort met groot dankbaarheid begroet te word. Met wedersydse skuldbelydenisse en vergifnis en in ’n gees van versoening – so word vertel en so staan dit in die verklaring wat ná die Kempton Park-byeenkoms uitgereik is – is die nagmaal gevier. Welgedaan.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home