Ryk Dan Brown rig skade aan
'n Brief in vanoggend se Beeld wat die debat oor The Da Vinci Code voortsit.
Die mensdom se naïwiteit en onkunde speel natuurlik reg in sy hand, want niemand wat dit nou afmaak as “sommer niks” kan tog blind wees daarvoor dat hy miljoene laat twyfel of laat speel met ’n gedagte wat baie gevaarlik is nie.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home