Kerke moet regering help in misdaadstryd
'n Brief van Ds Ian Jonker van die NG gemeente Parys-Oos:
Die kerke moet saam met die regering geweld met alle mag beveg om ’n demokrasie te vestig waarin wetsgehoorsame burgers vry en regverdig kan woon.
Ons land het baie potensiaal en ons het ’n wil om Suid-Afrika vir al sy mense te laat werk.
As Christengemeenskap moet ons die regering in sy inisiatiewe help vanuit ’n praktiese en geestelike oogpunt.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home