Gemeenteprogram
Klik op "Gemeenteprogram" hierbo of hier om die program van Lyttelton-Oos se aktiwiteite te besigtig.
Om die kalender te sien is dit nodig om in 'n Google-profiel vir jouself te skep. Dit is vinnig, maklik en kosteloos - en jy word ook nie gepla met allerhande ongevraagde e-posse daarna nie. Wanneer jy op die skakel klik sal jy na 'n bladsy geneem word waar jy jou profiel kan skep. Klik op "Create an account" in vul die enkele gegewens in.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home