‘Da Vinci’ ondergrawe Christene se geloof, maak van Brown ’n ketter
Is Dan Brown 'n ketter en behoort hy gestenig te word?
Ek meen The Da Vinci code is ’n ondergrawing van die fondasies van ons Christelike geloof. Genoeg om Dan Brown tot ketter te verklaar waarvoor hy in die ou dae gestenig sou word.
Ons Christene kan nie net sit en kyk hoe wat ons in glo en wat vir ons kosbaar is, ondermyn word nie. Dit moet in die oopte gebring word sodat ons dit kan sien vir wat dit is; die duiwel se werk waarvoor ons nie ’n sent behoort te gee nie.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home