Resensie van Daniël Louw se nuuste
'n Resensie van Daniël Louw se nuutste werk, Ratwerke van die menslike siel- oor volwassenheid en lewensvaardighede, verskyn in vandag se Die Burger.
Lees die res van die resensie hier
TER aanvulling van Hennie de Villiers se sielkundige navorsing en geskrifte oor die begrip “siel” lewer Daniël Louw se Ratwerke van die Menslike Siel ’n belangrike pastoraal-teologiese bydrae, veral deur sy beklemtoning van die kuns om sinvol mens te wees en te groei in identiteit, verhoudings en verantwoordelikheid.


0 Comments:
Post a Comment
<< Home