Hoe vergewe jy iemand wat jou skade aangedoen het; wat jou man of vrou of kind vermoor; wat jou van jou besittings beroof of jou verkrag, of wat jou mishandel? Hierdie artikel in vandag se Beeld werp lig op hoe verskillende mense in verskilende situasies reageer op hierdie vraag.
Vergifnis se vele gesigte
Elke dag ervaar Suid-Afrikaners op een of ander vlak hoe hul menseregte geskend word. Vir sommige is dit die gebrek aan voldoende behuising, lopende water, opvoeding. Vir 'n groot deel is dit hul reg tot veiligheid wat weggeruk word.

Te midde hiervan is daar die groot vraag oor die mens se vermoƫ om te vergewe.
Klik hier om die volle artikel te lees.

0 Comments:
Post a Comment
<< Home