Hier is Yolanda Dreyer se rubriek in vanoggend se Beeld
Godsdiens-aktueel: Kerk se keuse: bly agter of gaan saam
Godsdiens-aktueel: Kerk se keuse: bly agter of gaan saam
"Ek soek 'n nuwe kerk," sĂȘ 'n aangename, intelligente man met 'n goeie werk en 'n mooi gesin.
Hy was van kleins af betrokke by die kerk. Hy was jare lank ouderling. Hy het sy deel gedoen.
Maar nou is hy moeg daarvoor om sy tyd te mors in kerkraadsvergaderings wat redekawel oor: "die beker of kelkies?"
[Klik op die opskrif hierbo om die res van die artikel te lees]

0 Comments:
Post a Comment
<< Home