2006-03-20

Hier is die voorlopige uitstlag van 'n aanlyn meningsopname op Rapport se tuisbladsy. Ten tye van hierdie postering was dit nog aktief

Voel jy die punkgroep Fokofpolisiekar moet by die KKNK toeglaat word om op te tree?

Ja, vergewe en vergeet; hulle het mos om verskoning gevra. 59 14%

Nee, onder geen omstandighede nie. 256 62%

Laat hulle optree, ek gaan eenvoudig nie na hulle vertoning kyk nie. 98 24%

Totale aantal stemme :413

DiƩ stemming is nie wetenskaplik nie en verteenwoordig net die menings van internetgebruikers wat deelgeneem het. Die resultate verteenwoordig ook nie noodwendig die menings van internetgebruikers in die algemeen of van die publiek as geheel nie.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home